Taissa Farmiga

Taissa Farmiga
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 17 Augustus 1994 (1994-08-17)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Taissa Farmiga (gebore 17 Augustus 1994) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Anna (2013), The Bling Ring (2013), 6 Years (2015), en The Final Girls (2015).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy